Load-Shedding Is jy moeg om aand vir aand in die donker te sit?
Hoe werk Sonkrag tegnologie?
Soek jy konstante krag vir jou besigheid?
Soek jy konstante krag vir jou huis?
Wat jy moet weet voor jy in sonkrag belê.
Sonkragoplossings bestaan uit 3 hoof komponente.
Battery, Inverter en Panele
BATTERYE
Batterye word gebruik om krag te stoor van Eskom of van sonpanele om later te gebruik wanneer daar nie krag beskikbaar is nie.
Daar is verskillende soorte batterye en dis belangrik om te verstaan wat elke tipe battery jou bied en wat die voor en nadele is.
Hier is ‘n basiese opsomming en vergelyking tussen Loodsuur of Gel, Lithium en Super kapasitors.
Ons Produkte
Ons beplan jou oplossing rondom jou begroting, behoefte en toekomstige groei.
Battery / UPS Bystand
Ideaal vir persone wat net die nodige toerusting wil aan hou gedurende load shedding tye.
Wil jy jou noodsaaklike toerusting aan hou soos: Internet, Sekuriteit stelsels, CCTV kameras, ligte en TV’s?
Grid Tied Stelsels
Ideaal vir besighede wat meeste van hulle kragverbruik in die dag het.
Wil jy krag spaar deur die son se energie te gebruik en so minder van Eskom se krag afhanklik te wees?
Off the Grid Stelsels
Is jy moeg vir die probleme met Eskom en jaarlikse styging in elektriese kostes.
Wil jy beheer neem van jou eie energie behoeftes en kostes?
Solar Panele
Inverter
Batterye
Laat jou oplossing groei saam met jou.
Soek jy aanpasbare oplossings wat by jou omstandighede kan aanpas?
Is jy gereed om te spaar en altyd krag te hê?
Vir wie is die oplossing:
- Soek jy lig tydens load-shedding?
- Moet jou rekenaar aan bly tydens load-shedding?
- Moet jou alarm en CCTV aan bly tydens load-shedding?
- Wil jy kan TV kyk tydens load-shedding?
- Wil jy onafhanklik wees van Eskom?
- Wil jy minder vir krag betaal oor die lang termyn?
Hoe werk dit?
Inverter
Die inverter is die toestel wat die sonpanele en batterye se krag omsit in 230v om in die huis te gebruik.
Ligte en proppe
Meeste sonkrag, inverter en battery oplossings is voldoende vir ligte en proppe. Aircons, stowe en ander toerusting wat swaar stroom trek moet nie op die batterye gekoppel word nie.
Sonpanele
Ons gebruik die gratis sonstrale wat so mildelik in Suid-Afrika beskikbaar is om krag te genereer.
Wat kry jy?
Gemoedsrus | Besparings | Betroubare energie